Collection: Somer Braai Special

Sal ons hierdie jaar somer hê? Natuurlik! Maar dit kan baie kort wees ... Daarom: wees voorbereid! Maak seker jy het baie boerewors en merguez (flippen lekker spicy lamb) gereed wanneer die son kop uitsteek.

Terwyl voorraad hou, sal jy 15% afslag op ons Boerewors, Merguez en Droëwors ontvang.

Droëwors? Vir 'n braai? Ja natuurlik! Jy kan nie op 'n leë maag braai nie!

En ons gee 'n afslag van 7% op alle ander produkte (biltong en kombos).

Kom bederf jouself, jou rowwe bliksem ;)

4 produkte

Filter en sorteer

Filter en sorteer

4 produkte

4 produkte