Skip to product information
1 of 3

Catora KLG

Tradisionele Suid-Afrikaanse boerewors

Normale prys 17.50
Normale prys 17.50 Uitverkopingsprys 17.50
Tax included.

Die ware smaak van 'n Suid-Afrikaanse braai. Suiwer Switserse beesvleis, ons persoonlike spesery resep en vuurwarm kole. Jy kan dit nie beskryf nie, jy kan dit net ervaar.

Elke pakkie bevat ongeveer 500g boerewors