Catora Swiss Alpine Biltong

Catora Swiss Alpine Biltong kombineer die tradisionele Suid-Afrikaanse kuns van biltongmaak met Switserse Bundnerfleisch-gehalte. Ons gebruik die beste beesvleis (CH), takbok- (CH/AT) en wildevark (EU) vleis, voeg ons persoonlike speseryresep daarby en droog dit dan tot perfeksie in die suiwer lug van Graubunden.

Probeer self en ontdek hoekom dit nie beter kan nie

Winkel