Skip to product information
1 of 2

Catora KLG

Tradisionele Bees Biltong sonder vet gesny 150g

Normale prys 12.80
Normale prys 18.00 Uitverkopingsprys 12.80
Tax included.
Ons gebruik die beste beesvleis (CH), voeg ons persoonlike speseryresep daarby en lugdroog dit dan tot perfeksie. Probeer dit self en ontdek hoekom dit nie beter kan nie.